Sweeties wie het iets gese van sweeties, dis Faffa se ding daai
Thought of the day vir Sky: As jy tank ry soos jy kar bestuur het jy 'n probleem.....
Ek praat van jou post in die ander thread waar jy my gese het "jy's duur". Ek gaan jou nie omkoop nie Sorry...nevermind dude, ek is nogal deurmekaar vandag.
Btw, ek gaan nie tank ry nie dude. Jy weet mos waar ek behoort.