Hi everyone
Just wanting to find out if anyone here is playing rFactor 2? It's still in beta but man I'm having fun!
Hi everyone
Just wanting to find out if anyone here is playing rFactor 2? It's still in beta but man I'm having fun!
I'll be joining you soon, My G25 packed up though. I'm looking to get a G27 pretty soon, I miss my Sim Racing![]()
Maplassie!
Awesomeness dude. Hoop jy kry gou 'n G27. Love myne. Try nog van my buddies op rFactor 2 kry
@ Eugene Gooi my n PM daar![]()
@Diablo. Ja dude ek is mos hectic in Karre / Sim Racing in. Speel nounog Rfactor en tonne mods saam met n paar buddies, asook Shift en Shift 2 met realism mods en Live for speed. Ek mis rerig die ou G25 maar hy was maar bietjie abuse deur my buddies wat dink jy snap change gears soos n velocity met n cone filter.
Hey manne,
Ek is ook `n groot simracing fan.
Add my op rfactor2: luckywill
Race julle dalk op iracing ook?
Ek het laasmaand `n subscription gekry en kyk DAAI is nou awesome.
Cheers
Ek sal weer heavy in die "scene" wees sodra ek die nuwe Wiel kry.
Ek het maar `n Logitech Driving Force GT. Kyk self om binne die volgende paar maande `n g27 te kry of dalk `n fanatec wheel as daar `n goeie sale is. haha
Ek race op lfs in `n active league (races elke sondag aand).
rfactor2 race ek so effens, maar het nog nie `n lekker feel vir dit nie, want ek het nie rfactor1 gerace nie.
Maar iracing is awesome!