Hahaha fafa! Ek het nie eers besef dit was jy wat daar was nie! Was dit jy wat met met James en Syco hulle gechat het? Jyt bril gedra?
Yup.
Sien julle het op 'n moer vol tafel gesit en die rugby gekyk. En toe later het mense by julle gestaan. Ek en my girl het atleast 'n tafel gekry (na 'n moerse gesukkel), so ek het eers na die rugby kom hallo se