Page 3 of 18 FirstFirst 1 2 3 4 5 13 ... LastLast
Results 21 to 30 of 176

Thread: Our own BF4 server - Come join in! :D

  1. #21
    PaPaRaZZ!'s Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Vredehoek
    Posts
    1,364

    Default

    Quote Originally Posted by to0kenZA View Post
    Aaaaah, yes, dit was op die ss server waar ons almal teen mekaar gespeel het waar daar 'n hele spul Pew ouens ingekom het.
    Yes.. dink ons was 'n squad.. as ek reg onthou

  2. #22
    Khaleesi Wyvern's Avatar
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Cape Town
    Posts
    22,677

    Default

    Quote Originally Posted by to0kenZA View Post
    Cool, se vir hom hy moet kom jam! Ons gaan vanaand die server se cherry pop.
    Jirre ekke se vokol, rehab sal goed by julle in pas, hy is amper net so mal. . . .

    /hides

    *ps did you get the fb invite tooks ?

  3. #23
    to0kenZA's Avatar
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Somewhere Set West
    Posts
    8,650

    Default

    Quote Originally Posted by PaPaRaZZ! View Post
    Yes.. dink ons was 'n squad.. as ek reg onthou
    Haha nee, julle was almal aan een kant dink ek. Dink ek. Wat's jou nick ingame? Ek onthou net daar was like 50 PEW dudes teen ons op een stadium

    @Wyvern: Lol, ek's nie mal nie, just sayin'!

  4. #24
    PaPaRaZZ!'s Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Vredehoek
    Posts
    1,364

    Default

    Quote Originally Posted by to0kenZA View Post
    Haha nee, julle was almal aan een kant dink ek. Dink ek. Wat's jou nick ingame? Ek onthou net daar was like 50 PEW dudes teen ons op een stadium

    @Wyvern: Lol, ek's nie mal nie, just sayin'!
    ek het nie Pew tag aan nie... nick is net PaPaRaZZi-SA, maar was saam van die Pew ouens in a squad gewees. 50 Pew dudes? goeie volk het nie eers geweet ons het so baie spelers nie hahaha... dalk voel dit net so omdat hulle jou omsingel het? Anyway organise maar vaseline ook dan het ons alles wat ons nodig het vir die groepwoeps vanaand

  5. #25
    Khaleesi Wyvern's Avatar
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Cape Town
    Posts
    22,677

    Default

    Quote Originally Posted by to0kenZA View Post
    Haha nee, julle was almal aan een kant dink ek. Dink ek. Wat's jou nick ingame? Ek onthou net daar was like 50 PEW dudes teen ons op een stadium

    @Wyvern: Lol, ek's nie mal nie, just sayin'!
    Hehehehe Tooks ons almal is so bietjie mal :P

  6. #26
    to0kenZA's Avatar
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Somewhere Set West
    Posts
    8,650

    Default

    Quote Originally Posted by PaPaRaZZ! View Post
    ek het nie Pew tag aan nie... nick is net PaPaRaZZi-SA, maar was saam van die Pew ouens in a squad gewees. 50 Pew dudes? goeie volk het nie eers geweet ons het so baie spelers nie hahaha... dalk voel dit net so omdat hulle jou omsingel het? Anyway organise maar vaseline ook dan het ons alles wat ons nodig het vir die groepwoeps vanaand
    Hahaha!! Ja nee, is so. So gewoond daaraan om 2/3 vs n te wees, waar n die hoeveelheid spelers in die ander team is. Hopelik as ons lekker teamies kry vanaand, dan kan julle vir 'n slag ge-groepwoeps word :P

  7. #27
    PaPaRaZZ!'s Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Vredehoek
    Posts
    1,364

    Default

    Quote Originally Posted by to0kenZA View Post
    Hahaha!! Ja nee, is so. So gewoond daaraan om 2/3 vs n te wees, waar n die hoeveelheid spelers in die ander team is. Hopelik as ons lekker teamies kry vanaand, dan kan julle vir 'n slag ge-groepwoeps word :P
    Ek word nog die heeltyd gewoeps! hahaha weet nie waarvan jy praat nie

  8. #28
    The Phantom Poet Saint_Dee's Avatar
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Metropolis
    Posts
    8,430

    Default

    I will join the mad house tonight

    I'm actually not as bad at flying as I was in BF3

  9. #29
    Neo Zeon Glordit's Avatar
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Axis
    Posts
    5,457

    Default

    Quote Originally Posted by PaPaRaZZ! View Post
    Ek was op die server die naweek, sal julle manne weer kom join, net as jy belowe Sky dat jy my nie weer in die hol skiet nie!
    Sky skiet net holskoote :/

  10. #30
    Dakka Dakka DCWarhound's Avatar
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    I'm the 'who' when you ask 'who's there?'!!
    Posts
    3,711

    Default

    You okes are too organized,tried playing a game of obliteration but most of my team just started sitting back and snipe (they even have the nerve to say that they tried their best)
    Connection to reality could not be established,please try again later

Similar Threads

  1. Former ANC members join DA
    By James in forum Off Topic
    Replies: 3
    Last Post: 26-08-2013, 11:53 PM
  2. Replies: 1
    Last Post: 20-08-2012, 12:14 PM
  3. Join AriethMU Season 6 Ep 2
    By Zeref in forum Gaming Discussions
    Replies: 0
    Last Post: 06-08-2011, 07:58 AM
  4. I want to join a COD:WAW clan
    By Sockmonkey in forum Gaming Discussions
    Replies: 9
    Last Post: 01-07-2009, 05:51 PM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •