Quote Originally Posted by Wyvern View Post
En nope dit werk ook nie nou het ek weer die swart screen issue
Dis ook nie 'n driver issue nie want jou ander games werk. Check bietjie of vsync aan is in die D3Prefs

Code:
Vsync "1"
Ek sien dit veroorsaak ook daai swart screen issue.