Originally Posted by Maplassie Wel die ouens wat oorkom het almal legit MW2 so ons sal dit online speel. Maar die lan "patch" is blykbaar uit, wil dit bietjie toets. dit werk heel goed
Jy die Teknogods een getoets?
ja ek het, geen probleme met die gehad so ver nie. ek sal laat weet as iets breek etc
Originally Posted by Gradius ja ek het, geen probleme met die gehad so ver nie. ek sal laat weet as iets breek etc awesome dude. ja ek wil dit co op en LAN by my ouers in rustenburg as ek deurgaan later die maand vir so week, en hulle het nie DSL nie
Forum Rules