Ek weet, maar 'n MyG meet sal net beter wees
Also, 4 April is begin van die maand, so mense sal nog geld he. Teen die 18e is almal broke en gaan niemand opdaag nie >.>
En en die 4e is international beer drinking day (totally not made up)
En 4 rym met bier. SIEN! Dit is defnitief 'n beter datum![]()






