Page 392 of 1202 FirstFirst ... 292 342 382 390 391 392 393 394 402 442 492 892 ... LastLast
Results 3,911 to 3,920 of 12017

Thread: Threadkiller Mk XII

  1. #3911
    Party time! Excellent! MalicE's Avatar
    Join Date
    May 2011
    Location
    The mother city
    Posts
    16,745

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Bwahahaha kykie ek sal nooit dai R4000 salaris offer vergeet nie. . . . .
    dit is nogsteeds hulle offer

  2. #3912

    Default

    Quote Originally Posted by MalicE View Post
    dit is nogsteeds hulle offer
    Jy jok!?! Ek kannie glo hulle het dit nooit aangepas nie. No wonder die girls bly verander by die kantoor hier by ons. Wel dit en die parking situation wat die girls afpiss.

  3. #3913
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    ek kani glo daar is nogsteeds company's daar buite wat verwag mense moet hulle eie vervoer he en dan verwag mense moet vir R4k per maand werk nie....

    toe ek by ons vorige company nog was het die landlord by wie ons die kantore gehuur het die skoonmaker R1500 betaal om 'n 2 verdieping gebou met 4 badkamers per vloer skoon te maak en dan nog die kombuis en koffie vir almal aan dra...en ons was amper 50 mense
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  4. #3914
    Party time! Excellent! MalicE's Avatar
    Join Date
    May 2011
    Location
    The mother city
    Posts
    16,745

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Jy jok!?! Ek kannie glo hulle het dit nooit aangepas nie. No wonder die girls bly verander by die kantoor hier by ons. Wel dit en die parking situation wat die girls afpiss.
    dis wat gebeur as jy 30 mense in 'n gebou sit wat net parking het vir 10

  5. #3915

    Default

    Wenzie, die sad ding is dit is so. vir die paar interviews waar ek was, offer hulle my R7k - sonder benefits, dit is wanneer ek lag en vir hulle politely se om hulle advertensie te verander en mense te vind wat geen ondervinding het nie. Enige iemand wat meer as 10 jaar ondervinding het verwag beter (nie dat ek dit nou kry nie) maar ja, wat companies dink hulle kan mense deesdae betaal is laf.

    - - - - - - - - - - Double Post Merged - - - - - - - - - -

    Quote Originally Posted by MalicE View Post
    dis wat gebeur as jy 30 mense in 'n gebou sit wat net parking het vir 10
    haha janee, kyk ek se niks oor dai gebou

  6. #3916

    Default

    [MENTION=3223]Ichigo[/MENTION] - in case you feel that your mouse feels "back-heavy" there's a 30x10x3mm (rough estimation) sized metal block inside.
    I wanted to see what what inside before throwing it away. I also reversed wiring to see if I could change the back and forward buttons; all that did was render the back buttons useless while the forward button changed the DPI setting.

    Name:  Corsair Mouse.jpg
Views: 18
Size:  485.9 KB


  7. #3917
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Wenzie, die sad ding is dit is so. vir die paar interviews waar ek was, offer hulle my R7k - sonder benefits, dit is wanneer ek lag en vir hulle politely se om hulle advertensie te verander en mense te vind wat geen ondervinding het nie. Enige iemand wat meer as 10 jaar ondervinding het verwag beter (nie dat ek dit nou kry nie) maar ja, wat companies dink hulle kan mense deesdae betaal is laf.

    - - - - - - - - - - Double Post Merged - - - - - - - - - -



    haha janee, kyk ek se niks oor dai gebou
    company's soos dit bargain daarop op dat mense desperate vir werk is. en die realiteit is dat daar baie mense is wat desperate is vir werk en dit sal aangryp....
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  8. #3918

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    company's soos dit bargain daarop op dat mense desperate vir werk is. en die realiteit is dat daar baie mense is wat desperate is vir werk en dit sal aangryp....
    Janee dit is die sad deel, ek mag dalk desperaat wees maar ek weier om vir minder te settle

  9. #3919

    Default

    Quote Originally Posted by 8sh View Post
    [MENTION=3223]Ichigo[/MENTION] - in case you feel that your mouse feels "back-heavy" there's a 30x10x3mm (rough estimation) sized metal block inside.
    I wanted to see what what inside before throwing it away. I also reversed wiring to see if I could change the back and forward buttons; all that did was render the back buttons useless while the forward button changed the DPI setting.

    Name:  Corsair Mouse.jpg
Views: 18
Size:  485.9 KB
    watter kak vang jy weer aan Seun

  10. #3920

    Default

    Quote Originally Posted by Dohc-WP View Post
    watter kak vang jy weer aan Seun
    Broken equipment needs examining.


Similar Threads

  1. Threadkiller Mk XI
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12396
    Last Post: 03-06-2015, 08:23 PM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •