ek kani glo daar is nogsteeds company's daar buite wat verwag mense moet hulle eie vervoer he en dan verwag mense moet vir R4k per maand werk nie....
toe ek by ons vorige company nog was het die landlord by wie ons die kantore gehuur het die skoonmaker R1500 betaal om 'n 2 verdieping gebou met 4 badkamers per vloer skoon te maak en dan nog die kombuis en koffie vir almal aan dra...en ons was amper 50 mense
Wenzie, die sad ding is dit is so. vir die paar interviews waar ek was, offer hulle my R7k - sonder benefits, dit is wanneer ek lag en vir hulle politely se om hulle advertensie te verander en mense te vind wat geen ondervinding het nie. Enige iemand wat meer as 10 jaar ondervinding het verwag beter (nie dat ek dit nou kry nie) maar ja, wat companies dink hulle kan mense deesdae betaal is laf.
- - - - - - - - - - Double Post Merged - - - - - - - - - -
haha janee, kyk ek se niks oor dai gebou
[MENTION=3223]Ichigo[/MENTION] - in case you feel that your mouse feels "back-heavy" there's a 30x10x3mm (rough estimation) sized metal block inside.
I wanted to see what what inside before throwing it away. I also reversed wiring to see if I could change the back and forward buttons; all that did was render the back buttons useless while the forward button changed the DPI setting.
![]()