Quote Originally Posted by AlienTaker View Post
Wyvz het jy nog myne? anders sal ek somme vi jou whatsapp. en hou my ma updated met wat gaan vir wat aangesien ek nie so erg active can wees soos altyd nie.
Stuur dit via PM vir my weer seblief - dit maak dit makliker om dop te hou wat gaan vir wat