Wel dis why ek n datum soek, dat ek hulle nou al kan preboek - ek weet Murph is keen, andersins moet jy ook net hulle nag - as net ek dit doen is dit chaos
Indien ons vakansie wel uitwerk, gaan ons of die 18e of die 19e afkom daaikant toe. Of ek sal kan bywoon is 'n ander vraag, maar ek sal dit in gedagte hou en kom crash as die braai wel gebeur en ek dit kan maak

[MENTION=15575]TechThief[/MENTION] - as you can see no one is interested so I am not going to bother with it.
Maybe we can gather up the normal group and do a normal braai? I have some ribs i need to braai before sunday :P But yeah if none is interested might as well leave it.

Ek het ongelukkig nie 'n venue vir braai nie so ek kan niks belowe nie