Page 4 of 6 FirstFirst ... 2 3 4 5 6 LastLast
Results 31 to 40 of 58

Thread: Afrikaans Expressions Explained

  1. #31
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    So het hierdie in 'n kom-ons-bespreek-Pretoria gesprek ontaard? Lekker snorstad manne!
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  2. #32

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post

    Jy bly in klein Pretoria, waarvan praat jy?

  3. #33
    Avatar's Avatar
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Witbank, land of the mullet.
    Posts
    3,401

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    So het hierdie in 'n kom-ons-bespreek-Pretoria gesprek ontaard? Lekker snorstad manne!
    Derailment accomplished.

  4. #34
    There's a GIF for that MetalSoup's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Posts
    11,006

    Default

    Quote Originally Posted by AstroTurf View Post
    Die Moot?
    Ek kom van Rietfontein af
    Are you my neighbor?

  5. #35
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    Quote Originally Posted by AstroTurf View Post
    Jy bly in klein Pretoria, waarvan praat jy?
    Tegnies nie... As ek huistoe kom ry ek in Centurion by die hek in en stop in Kempton Park in my oprit. Ware storie daai.
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  6. #36

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    Tegnies nie... As ek huistoe kom ry ek in Centurion by die hek in en stop in Kempton Park in my oprit. Ware storie daai.
    My Sissie het Kempton toe getreek, Dis nog erger.

  7. #37
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    Quote Originally Posted by AstroTurf View Post
    My Sissie het Kempton toe getreek, Dis nog erger.
    Nee wat, ek het in Kempton grootgeword. Net vir so paar jaar in Irene en Midrand gebly, toe in Highveld gebly vir 7 maande terwyl ons huis gebou het in Kempturion Park.
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  8. #38

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    Tegnies nie... As ek huistoe kom ry ek in Centurion by die hek in en stop in Kempton Park in my oprit. Ware storie daai.
    Ja, man. Ek weet waar dit is! Dis naby 'n dam. Het een keer daar gaan visvang. Het eers 'n handlyntjie ingegooi maar wat ookal gevat het, het die vislyn eensklaps uit my hand geruk. Toe gaan haal ek maar die vistok - selle storie. Ek eindig op om toe die Landy se staal kabel af te rol en my middagete (Heel Nandos hoender) daaraan wasgebind en in die water gegooi om vir eens daardie karnallie daar uit te sleep - wat dit ookal mag wees. Die rook het uit die katrol begin draai en ek kon net 'n stukkie uitmaak van 'n Barber kop amper so groot soos die helfde van die dam en daar gaan my landy ook water toe. Moes toe maar huis toe loop - geen vis en my Nandos kwyt.

    Ware storie.

  9. #39
    FarligOpptreden's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion
    Posts
    3,997

    Default

    Quote Originally Posted by Avantar View Post
    Ja, man. Ek weet waar dit is! Dis naby 'n dam. Het een keer daar gaan visvang. Het eers 'n handlyntjie ingegooi maar wat ookal gevat het, het die vislyn eensklaps uit my hand geruk. Toe gaan haal ek maar die vistok - selle storie. Ek eindig op om toe die Landy se staal kabel af te rol en my middagete (Heel Nandos hoender) daaraan wasgebind en in die water gegooi om vir eens daardie karnallie daar uit te sleep - wat dit ookal mag wees. Die rook het uit die katrol begin draai en ek kon net 'n stukkie uitmaak van 'n Barber kop amper so groot soos die helfde van die dam en daar gaan my landy ook water toe. Moes toe maar huis toe loop - geen vis en my Nandos kwyt.

    Ware storie.
    Hahaha! Goeie storie daai. En ja, dit is naby 'n dam. Nie dat mense meer daar visvang nie, meer watersport as enige iets anders. As ek by my eetkamer venster uitkyk kan ek die dam so agter my buurman se huis uitmaak. Voor hulle daar gebou het, het ons 'n mooi uitsig van die dam en plaas rondom hom gehad. Ons kan nogsteeds die donderwolke sien inrol oor die vlaktes met die staatsdiens reën wat ons so gereeld kry die afgelope tyd. Soos vanmiddag het ons ordentelike buie gehad hier by ons!
    --~<0>~-- {type}DEV --~<0>~--

  10. #40

    Default

    Quote Originally Posted by FarligOpptreden View Post
    Hahaha! Goeie storie daai. En ja, dit is naby 'n dam. Nie dat mense meer daar visvang nie, meer watersport as enige iets anders. As ek by my eetkamer venster uitkyk kan ek die dam so agter my buurman se huis uitmaak. Voor hulle daar gebou het, het ons 'n mooi uitsig van die dam en plaas rondom hom gehad. Ons kan nogsteeds die donderwolke sien inrol oor die vlaktes met die staatsdiens reën wat ons so gereeld kry die afgelope tyd. Soos vanmiddag het ons ordentelike buie gehad hier by ons!
    Klink nice. Die dam was net 'n gelukskoot - vet kans gevat. lol

Similar Threads

  1. Final Fantasy XIV A Realm Reborn, Enige Afrikaans Guilds?
    By Shirou in forum Gaming Discussions
    Replies: 0
    Last Post: 07-09-2013, 11:55 PM
  2. Minecraft in Afrikaans got racially trolled
    By qornea in forum Gaming News Articles
    Replies: 14
    Last Post: 30-01-2012, 01:23 PM
  3. Singstar : Afrikaans
    By Sockmonkey in forum Gaming Discussions
    Replies: 13
    Last Post: 21-06-2011, 02:33 PM
  4. Singstar Afrikaans track list confirmed
    By Tinman in forum Gaming Discussions
    Replies: 10
    Last Post: 18-03-2011, 04:45 PM
  5. Afrikaans spell checker
    By Raven Gold in forum Off Topic
    Replies: 1
    Last Post: 13-08-2010, 07:00 AM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •