Ek is nou skoon verbaas. My internet by die huis is die laaste paar dae af en het nou net eers vir 'n slag weer op Tapatalk gekom. My hart was al te bly om op hierdie wonderlike draad/garing af te kom.
Dit is wel 'n interessante grafiek daardie maar ek ken niemand wat meer as een of twee van daardie gesegdes gebruik nie. Ek self gebruik basies net "swarrie" en "tapit" so nou en dan.




