Page 1171 of 1182 FirstFirst ... 171 671 1071 1121 1161 1169 1170 1171 1172 1173 1181 ... LastLast
Results 11,701 to 11,710 of 11820

Thread: Threadkiller Mk XIII

  1. #11701

    Default

    Quote Originally Posted by czc View Post
    Protip: Check the water pressure.
    That's actually a really great tip. I never would've even considered checking for it. I also should check the shower, because 90% of modern houses do not have a shower head high enough for me.

  2. #11702

    Default

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    Sjo, buying a house is not easy. So many things to think about and consider.
    Open ALL cupboards and check for damp spots in there - musty smells as well
    Kyk vir krake
    KYK VIR N ORDENTLIKE kombuis - genoeg pak plek ens
    As daar matte is kyk dat daar nie weird kolle is nie
    Kyk na die plafon in al die kamers -snaakse verkleurings kan lekkende dak wees
    kyk na grout in badkamers, en agter toilete vir nat kolle

  3. #11703

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post

    Absoluut. En kyk waar is die telefoon lyn. As daar nie een is alreeds in 'n plek, stel ek amper nie eens belang nie. Gaan na 'n paar plekke kyk hierdie naweek, hopelik. As die realtors kan deurkom en die views opstel vir my.

  4. #11704

    Default

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    Absoluut. En kyk waar is die telefoon lyn. As daar nie een is alreeds in 'n plek, stel ek amper nie eens belang nie. Gaan na 'n paar plekke kyk hierdie naweek, hopelik. As die realtors kan deurkom en die views opstel vir my.
    Arno het lucky gestrike sy fiber is al geconnect!

  5. #11705

    Kyk na 'n huis met fibre. Hy het fibre? Vergeet van al die nat kolle, snaakse reuke en die kamera in die hoek in die hoof slaapkamer. Take it!

  6. #11706

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Arno het lucky gestrike sy fiber is al geconnect!
    Lucky bliksem!!!

    Quote Originally Posted by Blazzok View Post
    Kyk na 'n huis met fibre. Hy het fibre? Vergeet van al die nat kolle, snaakse reuke en die kamera in die hoek in die hoof slaapkamer. Take it!
    Lol baie waar. Hulle moet my maar afloer in die slaap kamer...na een aand sal NIEMAND weer na die kamera feed wil kyk nie.

  7. #11707
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    Sjo, buying a house is not easy. So many things to think about and consider.
    also check your circuit board that the trip switch etc works.

    when we moved into our place the trip switch was not working and we didnt know until we had a huge db board failure where it caught fire and this in the middle of winter.... cost us R6k to fix the db board
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  8. #11708

    Default

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    Lol baie waar. Hulle moet my maar afloer in die slaap kamer...na een aand sal NIEMAND weer na die kamera feed wil kyk nie.
    Praat van fibre, het gister gou 'n oom gaan uithelp met sy PC, toe se hy OpenServe het hom gebel en gevra stel hy belang in fibre. So tensy hy dalk verkeerd verstaan het, maak dit my baie bly. Ek het nou vandag vir OpenServe 'n query gestuur om te hoor of hulle wel besig is om fibre in Middelburg uit te rol.

  9. #11709

    Default

    Good morning everyone. Happy Hump Day!!!

    Also, congrats to [MENTION=2530]Wyvern[/MENTION] for becoming the highest ranking forumite of MyGaming. I see [MENTION=5134]MalicE[/MENTION] has finally been beaten.

    Name:  Capture.PNG
Views: 29
Size:  10.0 KB

    I'm just glad I'm in the top 10!! Yay!!

  10. #11710
    Party time! Excellent! MalicE's Avatar
    Join Date
    May 2011
    Location
    The mother city
    Posts
    16,745

    Default

    hmmmm..... looks like I'll have to step up mygame...........

Similar Threads

  1. Threadkiller Mk XII
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12016
    Last Post: 09-03-2016, 08:20 AM
  2. Threadkiller Mk XI
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12396
    Last Post: 03-06-2015, 08:23 PM
  3. Final Fantasy XIII-2 - everything you need to know
    By James in forum Gaming News Articles
    Replies: 12
    Last Post: 27-01-2012, 03:58 PM
  4. Final Fantasy XIII-2 Trailer
    By _Caboose_ in forum Gaming Discussions
    Replies: 3
    Last Post: 21-01-2011, 11:33 AM
  5. Final Fantasy XIII Screenshots
    By Solidus in forum Gaming Discussions
    Replies: 9
    Last Post: 19-04-2009, 06:39 PM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •