Baie baie dankie! Ek is net baie opgewonde vir julle part :P
And yay finally fixed the weird fonts issue on my pc. The service pack that was isntalled somehow deleted all my standard windows fonts. So I just copied the font file from another pc onto mine and installed them all. Now its all working perfectly
hahaha flip ek wens, ek weeg die selfde nou al sedert die begin van die jaar.... sal bietjie minder hardloop die 30km a week dink ek is wat dit gedoen het lol. maar hou duimvas sy kan my rok kleiner maak want as sy nie kan moet ek op nommer 99 a nuwe een kry... ten duurste natuurlik![]()
Gah en dan breek ek die forum oor ek meer aktief is...
Ma ek is seker hulle sal jou rok kan kleiner maak, kleiner is baie makliker as grooter.
Long shot, does anybody here know/have experience in SAP Crystal Reports??
4690k @4.5ghz |CM SEIDON 120V PLUS |CM HAF 932 |ASRock Fatal1ty Z97 Killer | 16GB DDR3 | 2x Saphire RX480 Nitro+ OC| 2x256GB SSD RAID0 | 850w Corsair PSU