haha ja jy wil mos verjaar :P
En ja ek is ook gese om wristgaurd te dra vir 2 weke, eerste week elke dag heel dag. Gisteraand het ek die ding te styf vasgemaak en so 3uur wakker geword in die ergste pyn ooit. Darem het dit vinnig gelig na ek dit verstel het. Maar toe is ek wakker - is pret gewees![]()