
Originally Posted by
Blazzok
Jip. Soos Mr Wlad se, jy kan steeds nie almal skip nie. Ek het spacebar so baie gemash, ek is seker ek het my keyboard se leeftyd verminder. Al die pre-rendered cutscenes kan jy nie skip nie, elke keer as jy gaan land op 'n plant of opstyg, kan jy nie skip nie, byvoorbeeld.
Ek moes al die intro crap weer kyk want ek kon dit nie skip nie, maar also as per Wlad, ek is nou verder as wat ek was, so nou gaan dit nie meer 'n issue wees nie.
Also, space is altyd skip, maar nie wanneer jy planet hopping doen in die galaxy map nie. Dan is Tab skip. Why u do dis?