Quote Originally Posted by Blazzok View Post
Ek bedoel nie ek gaan tot release en wag vir 'n beter prys nie. Ek bedoel ek gaan wag en kyk wat mense se. Ek wil nie die game koop as dit suck, of eers 3 patches nodig het voor dit stable is op PC nie, etc. I've been hurt before
hahahaha ekke wens ek kan dit doen, ma dis ME. Ek gaan koop en speel al sit ek met D3 errors, of dai kak connection issues wat Origin gehad het met ME3. Ek gaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaan dit nou koop! Daar kak my budget ma dis worth it