Jah nee dan is als nog reg daarso. As dit te maklik voel of jy is nie seer nie doen jy dit nie reg nie!
Dis nou nog so vir my! =D
Wel in daai geval...uh...yay? Ek doen dit dan reg. Ek sweer ek kon amper nie eens my stuurwiel draai vanoggend nie. My armpies is maar pap. En dan bly om te hoor dat dit die nuwe normaal gaan word.

Agh nee hemel skies... ek het bedoel dit raak makliker O_o