Page 101 of 178 FirstFirst ... 51 91 99 100 101 102 103 111 151 ... LastLast
Results 1,001 to 1,010 of 1771

Thread: Threadkiller Mk. XIV

  1. #1001

    Default

    Quote Originally Posted by Flex View Post
    Message my dan sal ek help waar ek kan!
    Ek kort net bietjie hulp met idees vir oefeninge wat nie my lae rug gaan seer maak nie, ek het gister geleer ek mag nie my heupe stil hou en my bo lyf kant tot kant draai nie - my rug het my in trane gehad.

    Ek doen wel nou 4km elke dag op stationary bike - 3mins vinnig ma nie gejaag trap, 45 sec speed freak trap, en weer 3 stadig en dan weer vinnig.

    my bene haat my vandag

    ek use wel ook 5kg weights vir arms op verskillende maniere. ma ja ek kort iets om my rug te versterk en maag te oefen

  2. #1002
    Will lift for boobs! Flex's Avatar
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Wouldn't you like to know?
    Posts
    3,409

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post

    HIIT is beste vir cardio jah.
    Wel rekke (resistance) training is gewoonlik beste vir mense wat bitjie sukkel om seker goed te doen, verral wat te doen het met lae rug

  3. #1003
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    more more mense
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  4. #1004
    Will lift for boobs! Flex's Avatar
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Wouldn't you like to know?
    Posts
    3,409

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    more more mense
    Goeie more Tann.... Wenz =D

  5. #1005

    Default

    Goeie naand almal hoe hanteer die son julle vandag?

  6. #1006

    Default

    Quote Originally Posted by Flex View Post
    HIIT is beste vir cardio jah.
    Wel rekke (resistance) training is gewoonlik beste vir mense wat bitjie sukkel om seker goed te doen, verral wat te doen het met lae rug
    Ek moet net gaan rek kry

  7. #1007
    Will lift for boobs! Flex's Avatar
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Wouldn't you like to know?
    Posts
    3,409

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Ek moet net gaan rek kry
    Moet niks duur en fancy kry nie Dischem het silke goedkoop rekke. Kry so 3 verskillende kleure, hulle verskil in resitance wat hulle bied

  8. #1008
    Will lift for boobs! Flex's Avatar
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Wouldn't you like to know?
    Posts
    3,409

    Default

    Quote Originally Posted by AlienTaker View Post
    Goeie naand almal hoe hanteer die son julle vandag?
    Agh wat soek jy nou al weer? Vinales is nie hier nie.

  9. #1009

    Default

    Hahahahahaha ek soek geselskap. Vinales is dalk nie Hier nie mar BATMAN is

  10. #1010

    Default

    Quote Originally Posted by Flex View Post
    Moet niks duur en fancy kry nie Dischem het silke goedkoop rekke. Kry so 3 verskillende kleure, hulle verskil in resitance wat hulle bied
    Dankie Ek sal bietjie gaan kyk die naweek.

Similar Threads

  1. Threadkiller Mk XIII
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 11819
    Last Post: 09-09-2017, 08:48 AM
  2. Arctic Cooling launches liquid coolers for Ryzen Threadkiller
    By Jamie McKane in forum Hardware and Gadgets
    Replies: 4
    Last Post: 21-07-2017, 02:52 PM
  3. Threadkiller Mk XII
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12016
    Last Post: 09-03-2016, 08:20 AM
  4. Threadkiller Mk XI
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12396
    Last Post: 03-06-2015, 08:23 PM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •