Quote Originally Posted by Wyvern View Post
Morning people of the Palace

ai ai Hammer, vra IT vir nuwe muis of is dit joune by die huis wat rebeleer oor jy dit te min gebruik?
Ja dis my CM Storm Devastator muis wat ek by die werk gebruik. Urgh ek sal maak moet gaan kyk wat die donner is fout met die bleddie ding.