Page 28 of 178 FirstFirst ... 18 26 27 28 29 30 38 78 128 ... LastLast
Results 271 to 280 of 1771

Thread: Threadkiller Mk. XIV

  1. #271
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    hey Wyvz, is jy op medisyne of is jou oor besig om self gesond te word?
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  2. #272

    Default

    Quote Originally Posted by Flex View Post
    Why did you do this? ffs
    Because I care ^^

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Morning everyone!

    Ear is feeling better, the fun part is the fact that it feels like I have something stuck in my ear for 2 days now!

  3. #273

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    hey Wyvz, is jy op medisyne of is jou oor besig om self gesond te word?
    Ek is op steriods want ek het die dokter gese ek wil nie antibiotika gebruik nie - so daar is verbetering, ma dis stadig - ma sy het self gese die antibiotika gaan nie veel help nie. Die sinusitus is wel besig om te lig - ek het vanoggend met 'n loop neus op gestaan in plaas van sement blok in my sinuse!

    Die oor voel baie beter dis nou net dai water op die oor gevoel wat nie wil weg nie - ek kry nie my oor gepop nie - ma ek was nog nooit goed daarmee.

    Ek probeer net my lyf so kry dat ek net vir 'n jaar of 2 geen antibiotika drink nie - ons her agter gekom met my tande storie ek is besig om allergies te word vir augmentim - amoxicillin - so hulle probeer my lyf reset - dis nie pret nie

  4. #274
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Ek is op steriods want ek het die dokter gese ek wil nie antibiotika gebruik nie - so daar is verbetering, ma dis stadig - ma sy het self gese die antibiotika gaan nie veel help nie. Die sinusitus is wel besig om te lig - ek het vanoggend met 'n loop neus op gestaan in plaas van sement blok in my sinuse!

    Die oor voel baie beter dis nou net dai water op die oor gevoel wat nie wil weg nie - ek kry nie my oor gepop nie - ma ek was nog nooit goed daarmee.

    Ek probeer net my lyf so kry dat ek net vir 'n jaar of 2 geen antibiotika drink nie - ons her agter gekom met my tande storie ek is besig om allergies te word vir augmentim - amoxicillin - so hulle probeer my lyf reset - dis nie pret nie
    oh ok ja shame, antibiotika is a euwel!

    ekt die maand begin met Roacutane om te kyk of dit my eczema/psoriasis sal verbeter, ek moet se dit help baie vir my sinus ook. nou as ek net my vel kan reg kry dat dit nie lyk asof ek die ironfist dragon emblem as a rash op my gesig het nie....
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  5. #275

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    oh ok ja shame, antibiotika is a euwel!

    ekt die maand begin met Roacutane om te kyk of dit my eczema/psoriasis sal verbeter, ek moet se dit help baie vir my sinus ook. nou as ek net my vel kan reg kry dat dit nie lyk asof ek die ironfist dragon emblem as a rash op my gesig het nie....
    Sien ek is baie lucky met my vel weer - ek kry nie regtig enige issues nie. Maar ek vermoed dis grootendeels oor ek geen swaar makeup dra nie

    Darem kan ek voel vandag ek word beter al is ek naar en duislig van die toe oor! Ek wens net die stupid ding wil pop

  6. #276
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Sien ek is baie lucky met my vel weer - ek kry nie regtig enige issues nie. Maar ek vermoed dis grootendeels oor ek geen swaar makeup dra nie

    Darem kan ek voel vandag ek word beter al is ek naar en duislig van die toe oor! Ek wens net die stupid ding wil pop
    ergste van als is ekt nooit regtig make up gedra nie en my vel was nog nooit sleg nie, ekt dalk a bietjie eyeliner gedra, maar dis dit. nou kan ek glad nie make up naby my gesig bring nie....

    ai shame om naar te voel heelted is amper so erg soos om a constant kopseer te he! kry vir jou coke of ietsie met gas om die naarheid te help(dis nou as jy nie eno het nie)
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  7. #277

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    ergste van als is ekt nooit regtig make up gedra nie en my vel was nog nooit sleg nie, ekt dalk a bietjie eyeliner gedra, maar dis dit. nou kan ek glad nie make up naby my gesig bring nie....

    ai shame om naar te voel heelted is amper so erg soos om a constant kopseer te he! kry vir jou coke of ietsie met gas om die naarheid te help(dis nou as jy nie eno het nie)
    Ek sal gou met lunch vir my iets kry - ek het al peppermint tee gedrink - gewoonlik help dit. Ma nie vandag

  8. #278
    Thread Killer Mk VIII czc's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Location
    Between Kensington and The Vale
    Posts
    15,723

    Default

    Afternoon everyone.
    T A N S T A A F L

  9. #279

    Default

    Um, I just posted in the wrong TK.

  10. #280
    Thread Killer Mk VIII czc's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Location
    Between Kensington and The Vale
    Posts
    15,723

    Default

    Quote Originally Posted by Solitude View Post
    Um, I just posted in the wrong TK.
    Lol/

    Long weekend, Yay
    T A N S T A A F L

Similar Threads

  1. Threadkiller Mk XIII
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 11819
    Last Post: 09-09-2017, 08:48 AM
  2. Arctic Cooling launches liquid coolers for Ryzen Threadkiller
    By Jamie McKane in forum Hardware and Gadgets
    Replies: 4
    Last Post: 21-07-2017, 02:52 PM
  3. Threadkiller Mk XII
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12016
    Last Post: 09-03-2016, 08:20 AM
  4. Threadkiller Mk XI
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12396
    Last Post: 03-06-2015, 08:23 PM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •