Page 95 of 178 FirstFirst ... 45 85 93 94 95 96 97 105 145 ... LastLast
Results 941 to 950 of 1771

Thread: Threadkiller Mk. XIV

  1. #941
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by DieGrootHammer View Post
    My liewe ouers my niggie het actually haar kinders en suster se name daar gepost. Ek lees die name so ek dag by myself, maar ek ken sulke mense...
    hahaha dis hoe ek ook op dit afgekom het... my suster het ook daarop gepost
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  2. #942

    Default

    Goeie fok.

    Tjibbe as 'n seuns naam. hahahahaha

  3. #943

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    hahaha dis hoe ek ook op dit afgekom het... my suster het ook daarop gepost
    Ek wou se ek herken jou sus se naam!

  4. #944
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    ja hey van die name wat daar uitkom....
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  5. #945
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    Ek wou se ek herken jou sus se naam!
    ja ne, flip van daai name kan mens amper nie eers uitspreek nie, dan nie eers gepraat van dit spel nie. ek wens mense wil besef dat dit nie die ouers se besluit is hoe uniek hulle kinders is nie maar die kinders self....
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  6. #946

    Default

    Middag middag. Ek sien Wyvz willie meer met my praat ni . How's it hanging ppl's. My bike is finally done and i'm so glad to be riding again will post a pic tomorrow .

  7. #947

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    ja ne, flip van daai name kan mens amper nie eers uitspreek nie, dan nie eers gepraat van dit spel nie. ek wens mense wil besef dat dit nie die ouers se besluit is hoe uniek hulle kinders is nie maar die kinders self....
    yea kyk ek se niks nie, mense vandag raak nou laf met name. Dis why ek trots is op my vriende - hulle seun is Finn en dogtertjie wat oppad is gaan Ellie wees. So makilik so mooi

  8. #948
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by Wyvern View Post
    yea kyk ek se niks nie, mense vandag raak nou laf met name. Dis why ek trots is op my vriende - hulle seun is Finn en dogtertjie wat oppad is gaan Ellie wees. So makilik so mooi
    ja nee ek love plain en simple name. een van die ergste name daar vir my is Xzelda.... ek meen rerig... mmeste mense gaan nie weet die X is Chris nie....
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

  9. #949
    Will lift for boobs! Flex's Avatar
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Wouldn't you like to know?
    Posts
    3,409

    Default

    Quote Originally Posted by Wenzdayz View Post
    ok there is no way that i know of giving you a link to the correct post.

    click this link and scroll down to 3 Nov 2017 to :Wat is die mees unieke naam wat jy al gehoor het?
    https://www.facebook.com/SARIE.tydsk...vms-GI&fref=nf
    Ek weet nie hoekom niemand dit al gevra het nie. Maar wtf doen jy op Sarie se gesig boek blad?

  10. #950
    Thread Killer Mk III Wenzdayz's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In a dark place
    Posts
    15,763

    Default

    Quote Originally Posted by Flex View Post
    Ek weet nie hoekom niemand dit al gevra het nie. Maar wtf doen jy op Sarie se gesig boek blad?
    ekt dit al geantwoord.... my suster het op die bladsy gecomment met haar naam, en toe sien ek wat ander mense post en die res is geskiedenis....
    Quote Originally Posted by Eugene View Post
    Hello WinzEveryDayz.

Similar Threads

  1. Threadkiller Mk XIII
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 11819
    Last Post: 09-09-2017, 08:48 AM
  2. Arctic Cooling launches liquid coolers for Ryzen Threadkiller
    By Jamie McKane in forum Hardware and Gadgets
    Replies: 4
    Last Post: 21-07-2017, 02:52 PM
  3. Threadkiller Mk XII
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12016
    Last Post: 09-03-2016, 08:20 AM
  4. Threadkiller Mk XI
    By Jan in forum Off Topic
    Replies: 12396
    Last Post: 03-06-2015, 08:23 PM

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •