Ek wens dit was my probleem regtig, ma dis nie = Ek het sopas 'n backup try run, toe crash die pc
dit vat dan 30mins om die pc weer aan die gang te kry
Ek het nie bedoel dit is jou probleem nie, dit het my net laat dink aan wat ek vandag gesien het. Ek kon maar net lag.
Jou PC klink asof HDD besig om te kak. Run iets soos CrystalDiskInfo en kyk wat hy vir jou se van die drive.