Quote Originally Posted by Blazzok View Post
Ek het nie bedoel dit is jou probleem nie, dit het my net laat dink aan wat ek vandag gesien het. Ek kon maar net lag.

Jou PC klink asof HDD besig om te kak. Run iets soos CrystalDiskInfo en kyk wat hy vir jou se van die drive.
Oh nee ek se weer ek wens 'n vol drive was my probleem - dis easy to fix


Die HDD is besig om te kak, stadig ma seker. En vir die laaste uur as ek iets doen op dit dan crash my pc so ek shred nou documents