
Originally Posted by
Wyvern
Ek kort net bietjie hulp met idees vir oefeninge wat nie my lae rug gaan seer maak nie, ek het gister geleer ek mag nie my heupe stil hou en my bo lyf kant tot kant draai nie - my rug het my in trane gehad.
Ek doen wel nou 4km elke dag op stationary bike - 3mins vinnig ma nie gejaag trap, 45 sec speed freak trap, en weer 3 stadig en dan weer vinnig.
my bene haat my vandag
ek use wel ook 5kg weights vir arms op verskillende maniere. ma ja ek kort iets om my rug te versterk en maag te oefen