Originally Posted by Flex Wat die moer, maar as ek haar tannie noem wil hulle my klap. Nou doenn almal dit en sy se dankie! hehe ek het vrede gemaak die week met die woord tannie :P Ek haaaaaaaaaat dit ma ek sal cope daarmee en ek is so dankbaar, bday plans fell flat, i can stay home and relax this weekend and not force myself to socialise.
Steam•Grim Wolves
Forum Rules