Originally Posted by Wyvern hehe ek het vrede gemaak die week met die woord tannie :P Ek haaaaaaaaaat dit ma ek sal cope daarmee en ek is so dankbaar, bday plans fell flat, i can stay home and relax this weekend and not force myself to socialise. Klink soos die perfekste naweek daai. Tannie moet die baie geniet neh
Forum Rules