Quote Originally Posted by Wyvern View Post
ahaahaha good luck met dai! Ek gaan jou nie join nie :P


My vriend se dogtertjie is vanoggend gebore, maar ongelukkig is sy opgeneem in die NICU met 'n long infeksie en die dokter is maar bekommered
Agh nee ek hou duim vas en glo dat als goed sal verloop.
My kleintjie was prem gebore, en dit was alklaar scary genoeg. Sy was baie sterk en hoef nie NICU toe te gegaan het of enige behandeling nodig gehaad nie. Ek dink sy was net so oor die 2kg gewees O_o