gaan dischem toe en koop die glitter wat mens op naels sit dan. dis baie fyn wat meen dit gaan a extra groot pyn wees om van ontslae te raak as jy mors....
anders own jy nie paper punch by die werk nie? dit kan ook werk [MENTION=5134]MalicE[/MENTION]
gaan dischem toe en koop die glitter wat mens op naels sit dan. dis baie fyn wat meen dit gaan a extra groot pyn wees om van ontslae te raak as jy mors....
anders own jy nie paper punch by die werk nie? dit kan ook werk
hahahaha! ek het amper die vrou s'n gebruik maar sy het 'n stokkie gesteek daarvoor