Jip dis seker waar.... want ek wil haar stock hou so ver moontlik ek kan, al wil ek nou a ander radio het want myne se volume knoppie is stukkend..... no is my mision om radio te soek wat ook oranje liggies het want dit moet by die res van die instrument paneel pas
My console het n built in radio/mp3 player in...Kan nie veel daar verander nie.
Originally Posted by Dixie
NSFW!!!!!!!
So, what do you guys think of my new imaginary GF?
My console het n built in radio/mp3 player in...Kan nie veel daar verander nie.
Broer, dit is a.g.v dat jy die 'Sport' model het. Hy kom met die silver dashboard and tune jou hoe bitter warm of maanhaar koud dit is buite.En kom met die volume knoppie etc op die stuurwiel