Originally Posted by Maplassie Yes Omega hulle het getune ons gaan MP kry Dalk nog mod tools ook DN3D was die eerste game was ek MP teen iemand anders oor n lan gespeel het. Was awesome. Mod tools. MMM... ek wonder nog steeds of ek die nie op Xbox moet kry nie. Dink nie my rig gaan dit kan handle nie.
"Ph'nglui mglw'nafh Cthulhu R'lyeh wgah'nagl fhtagn"
Forum Rules