Quote Originally Posted by Sou1Co11ector View Post
Pappa slag 'n bokkie en maak dit vir aand ete.

Aan tafel wil die kinders weet wat eet hulle.

Pappa sê: "Mamma noem my soms so."

Sissie gil: "Boeta spoeg uit! Dis DOOS!"
Hahahahahahahaha!