Thread Killer Mk X

Status
Not open for further replies.
Its good, just decided on a place for dinner tonight. Meeting Beotek since he is here, so we are dragging him outside of his B&B :P

Besides the headache that wont go away . . . .

How are you?
 
Its a deal :D Especially after all the tax help you have given me!

- - - - - - - - - - Double Post Merged - - - - - - - - - -

Ekke sal altyd met jou en Sons deel :D

Dankie Wayvz ja sy is weer in trane by die werk nou. DR het ook nou vir hulle gesê daars niks wat hy nog kan doen nie :(.

as sy dit maak tot waneer die chemo kan begin sal hulle kan sê ja of nee :(
 
Morning all.

So they are drilling next door and the noice is insane.

They were mowing the lawn opposite the street earlier; was difficult to talk to clients over the phone, and seemingly them getting annoyed asking them to repeat themselves... -_-
 
Dankie julle 2 wnes ek kon haar net by die huis he en vir haar sê gaan kuier by jou ma, haar pa is moedeloos ek het geoffer lat hulle hier kom bly ma hulle voel hulle sal in die pad wees
 
Nee ek se jy moet insist daarop - die ander ding om nou al te doen is om uit te vind watter hospices is naby - hulle kan help met counseling ens. Dis regtig die moeite werd om dit te doen. Veral as die dokters so voel.
 
Alright... All my percentages have been updated - now it's just a matter of: "When do I receive my certificate?" :)
 
Nee ek se jy moet insist daarop - die ander ding om nou al te doen is om uit te vind watter hospices is naby - hulle kan help met counseling ens. Dis regtig die moeite werd om dit te doen. Veral as die dokters so voel.

sons gaan nou warmbad toe om tyd saam haar ma te spandeer. Wayvz dink jy ons moet die seuns vertel?
 
AT - jip hoe vinniger julle die kinners se hoe beter

Hulle voel die tention in die huis, en weet nie wat aan gaan nie. So kan hulle ook die tyd saam met ouma geniet en haar waardeer.
 
Dankie Wayvz ja sy is weer in trane by die werk nou. DR het ook nou vir hulle gesê daars niks wat hy nog kan doen nie :(.

as sy dit maak tot waneer die chemo kan begin sal hulle kan sê ja of nee :(

That's rough AT, I'm so sorry to hear this. I know how hard it can be to deal with something like this, but all you can do is be there for each other and the rest of the family.
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top