Thread Killer Mk X

Status
Not open for further replies.
Morning all played evolve last night i iz no likey, wayvz dink jy gaan dit ook nie like nie ek het motion sickness gekry gister aand
 
Aah haaaaaaaaaaaaaaaaaaaai AT

Dan sal ek ma dit n skip gee, as dit jou affekteer gaan dit my siek maak!

Hoe gaan dit bokka?
 
Ag ok jong sons is ma baie huilerig het sat op dade se troue net begin huil. en vrydag aand ook. Ek doen maar wat ek kan vat haar gym toe en traai haar aandag aftrek maar dis ma moeilik.

En ek begin volgende week weer baie werk so gaan weer min by di huis wees :(
 
*hugs*

Ekke dink aan julle albei man.

Dit gaan maar swaar gaan ma bly ma net doen so veel moontlik wanneer jy daar is en as jy nie daar is nie - los dalk notes in die kos kas ens waar sy dit sal vind en haar laat smile.

Hai Beotek
 
So we're raiding the hammer then it's seems, what could go wrong.
tumblr_inline_ncx7eeFXgj1renglc.jpg
 
Last edited:
Status
Not open for further replies.
Back
Top