DieGrootHammer
Daddy TK
Ek dink jy moet dalk n paar daggies af vat! Wanneer vat jy jou kar in?
Pfft, wanneer ek tyd kry om actually my gat van die werk af kan lig. Ek moet nog ook my kar na die plek vat en die versekering het nogsteeds nie die geld betaal nie. Maar my gathare sommer taai!!!

