Morning people of the TK
Hammer - I dont need you to do the paper anymore - ek het reg gekom ek voel prepared vir volgende week.
Okay eks bly om te hoor. Ek het so 'n ogie al gegooi maar gedink ek sal die naweek daardeur werk. Nou het ek meer tyd vir Fallout 4, hehehe
Morning people of the TK
Hammer - I dont need you to do the paper anymore - ek het reg gekom ek voel prepared vir volgende week.
Hahaha en party met Nima?
Awsome!
Wel jy moet maar kom braai, want die Toks & Tjops ding het nie uitgewerk nie. Die bleddie opname is vanaand in Ceres, en dis bietjie ver om te ry net om te gaan suip op nationale TV...
Count me in, ek sal kom braai ek moet bietjie uit kom voor ek mal raak![]()
Morning everyone. So my line is still an issue and ive threatened a telkom tech now so lets see what happens. So glad its almost weekend.
Wyvz waarvan praat jy gogga jyt my nou skoon blank met wat jy nou gese het.
Okay dan. Braai Saterdag by my huis....almal welkom....nooi die wereld. Bring 'n vleisie en drank. Dan kom speel jy Forza 6 en Fallout