DieGrootHammer
Daddy TK
Weirdly is dit wat my physio aan beveel die ys is vir swelling die hitte bruising en pyn
Vir spiere, ja dit moerse goed as mens dit so doen. Physio het vir my ook so gesê. Maar vir joints en swelling is ys maar die beste op sy eie.
