Ek is nou in die Kaap weer. Vrydag gaan ek terug Joburg toe though. Volgende week is dit Durban, week daarna klas, week daarna terug Joburg, week daarna Zambia en Botswana trippie, dan dink ek is my travels vir eers klaar. (ek hoop)

So lank jy die naweek van angela se bday hier is. . . . .
Mis jy my verjaarsdag party? D:
Nee ek gaan niemand se bday party mis nie. Ek sal alles bywoon. Sal dalk myself vergryp aan drank om die stres te verlig though...
Why do you ask?
Cool, I got tickets for the Springbok game against Ireland! Almost in the middle at the top. Haven't gone to a game in a very long while!
Just wanted to invite him to MyGame.![]()
Cool, I got tickets for the Springbok game against Ireland! Almost in the middle at the top. Haven't gone to a game in a very long while!
Cool, I got tickets for the Springbok game against Ireland! Almost in the middle at the top. Haven't gone to a game in a very long while!
afternoons! afternoons!
Hey! flip nog net 10 dae om te gaan!hai hai dame
does anyone know what I can use to convert mpeg4 to mp3?
Hey! flip nog net 10 dae om te gaan!
hehe ek het so gesien ja! Bly kalm! As jy vind jy raak gestress kry birals of calmettes by die apteek
hahaha lol, ek was vandag by die rok tannie en sy was heel ok om my rok nog kleiner te maak. ons het gekyk en ek het 2cm om my maag verloor, 8cm om my heupe en 2cm om my bo-bene, so gn wonder die rok was so groot nie lol, ek moet se dis goed vir 6 weke en ek het in plaas van 2 suiker in my koffie net 1 gedrink en my porsies klein bietjie kleiner gemaak en dan natuurlik heelwat gehradloop
oh nee sal nie ek sien juis uit na die vakansie kos lolhehehehe ek kan dai goed glo, ek is bly sy kon darem nog in vat - maar vir die laaste paar dae moenie skimp nieJy wil nie weg waai nie
hai hai dame
does anyone know what I can use to convert mpeg4 to mp3?