/yaaaaaaaaaawn
Go, Ricciardo!!
Morning all
Toe jaag die honeybadger kak aan!
Dit het vir my meer gevoel asof hy net nie lekker in die race in gekom het nie, meer dit as aktief droog maak. Maar nou ja, ten minste is die championship nog lewendig, en ek hou al meer en meer van Verstappen.
Kyk Verstappen gaan groot wees, ek was so happy dat hy nie Lewis sommer plek gegee het nie. Dai Ferrari's moet nou wakker skrik tho, Vettel en Kimi het so bored gelyk.
Lewis en sy fokop starts is die beste tho. Arme Rosberg het so bored gelyk daar ver voor alleen
Jaaaaaa, Ferrari moet hulle pit wall fire. Rerig, I mean, what are we doing here?
Blykbaar as jy vir Ferrari se strategy dept. wil werk, moet jy net vir hulle 'n video stuur van jou wat tic tac toe speel.
En verloor.
Na jy eerste gegaan het.
Why?
Hello, all my buddies.