PsychoFish
New member
Ek is al klaar gatvol en die jaar het nog nie begin nie.
ek het die 3de geregister, en konnou eers die payment doen, maar dit wys nogsteeds niks so ek raak mal
andersins gaan dit ok en daar?
Does the payment reflect on my.unisa.ac.za under myAdmin -> Financial Details?