Flex
Will lift for boobs!
Do eeeeeeeeeeeeeeeeeeeet
kobus - Today at 8:54 AM
awe
Flex - Today at 8:56 AM
belowe dit was nie ek nie!
kobus - Today at 8:56 AM
ek sou nie andersins hier wees nie sou ek
Flex - Today at 8:56 AM
agh ffs. wat nou alweer?
kobus - Today at 8:56 AM
syt gebel
so
ja
Flex - Today at 8:57 AM
wats die skade?
kobus - Today at 8:57 AM
nee dis n defnitief
wenie wat hy gaan maak nie
Flex - Today at 8:58 AM
agh nee regtig :/ hoe nou?
kobus - Today at 8:58 AM
hou aan ek dink ek praat met dieverkeerde persoon hier
en jy gesels net saam
lol
Flex - Today at 8:59 AM
wahahahahaha
:smile:
wie soek jy ou kobus?
Flex - Today at 9:00 AM
is sy toe swanger? :smile:
Skies Kobus. Hoop hulle is oraait!
kobus - Today at 9:17 AM
haha ja dankie. ekt gedink ek praat met michael of anrich
te veel flex's
Flex - Today at 9:18 AM
ek is michael
anrich se broer
seun van izabel en anton
man van andelene
en pa van leia
eienaar vrak Casey, en Brak en Jan (Honde)
eienaar van*
kobus - Today at 9:19 AM
haha nee geluk man, ek soek eintlik ons warehouse. toevallig dan ook n michael en anrich
Flex - Today at 9:20 AM
hemel eks confused
kobus - Today at 9:20 AM
maar se hello vir die honne van my af
Flex - Today at 9:20 AM
sal so maak bud