thanks man, sal maar check hoe lyk my download spoed etc. Ek kry baie min n volle 400KBPS op steam![]()
Bliksem, 400kbs? Ek is op 'n kakkerige 512kb lyn hierso bah! Maar ek kyk om te upgrade een van die dae. Is dit darem die geld werd?
Ja dude. die Prysverskil tussen 512 en 4MB per maand is minder as R100. Spoed gewys is dit natuurlik awesome, en nou met die 8mb en 12mb trials wat inkom word jou 4mb automaties ge upgrade na 8mb
Oh and if you game crashes with no error try this fix
http://forums.steampowered.com/forums/showthread.php?t=1134496