The Thread Killer®

Status
Not open for further replies.
Murph wat jy kan doen is gee die wireless dongle n static ip address.

as jou netwerk bo 10.0.0.something is sit net die wireless usb na die selfde ip range.

Ek probeer dit doen - maar die Belkin se control panel wys 0.0.0.0 en dan moet jy n 'release' of 'renew' knoppie click - wat blykbaar die IP address opsoek. Maar die tab werk nie en ek sien nie n plek waar jy manually die IP kan indruk nie. Dit was omtrent 12:00 in die aand so miskien het ek iets mis gekyk

EDIT

Ahoy Grim
 
verstaan ek dit reg jy gebruik n wireless dongle op jou pc ?

sup grim booitjie
 
GGGGOOOOOOOOOODDDDDMMMOOORRRNNNIIIINNNNGGG TK... This is ur host the one and only $yC0 coming to you live because its the WEEEEEKKKKEEEENNNNDDD!!!! BABY!!!!!
 
Now thats how you enter TK :D
 
Status
Not open for further replies.
Back
Top