Murph
Thread Killer
Hai Murph, nie veel nie is stil en rustig die kant vandag. Wens net ek kon nog so bietjie slaap gekry het. En dai kant?
Hai Toxin
Gatvol vir die week, amper naweek, ek is dors en ek gaan in vandag n klient donner
Hai Murph, nie veel nie is stil en rustig die kant vandag. Wens net ek kon nog so bietjie slaap gekry het. En dai kant?
Hai Toxin
Yeah well you left me hanging![]()
Morning TK
The glory that is Friday is upon us and joyous rapture fills the air and shit.
Waar is die res van die tkers?
Ons kan maar ons moet net vir daai kwaai tinman pasop![]()
Julle twee se koppe raas ;P
Meh ek wens die dag is al om, ek soek lang naweek!
The side of my face hurts.![]()
Waco se kop raas altyd![]()
Hahaha waar so waar![]()
Happy Friday TK
Lol at Raven, I still dont get why they warned me about you ??
Hai Matty!