to0kenZA
New member
LOL nee Rambo noggie lyn nie maar jy weet mos tjomma..
Ai dude..
LOL nee Rambo noggie lyn nie maar jy weet mos tjomma..
Ai dude..Ek blameer die ANC, al is ons in die Wes-Kaap. Jy itch now al seker iets verskrikliks vir daai lyn..
Yup ek kry ontrekkings simptome![]()
Hehe gaan k mnr. Amper ingesettle....
As ek jou weer in Afghanistan op COD4MW sien het ek n paar toks wat ek wil dra met jou naam op. Wil oor jou body draf met daai R4C3T0KS wanneer jy op die grond lê en jou los soos n cheetah! RaaaaaaaaaaaaaaaaooooooooooooR
Lekker man. Waar het jy nou weer gese jy gaan werk?
LOL sal maar sien jawel ek het n splinter nuwe een gaan haal free of charge, toe gooi my buddy syne in styrafoam ook stukkend en hy het ook n nuwe 23 inch gekry. V0lf sin sal n after effect kry na n maand en nie meer aan gaan nie. Wys jou ma net![]()
Hi Race! maggies lanklaas gesien. Gaan dit goed met jou? en die kiddies?
Ek werk in Epping