GOOI MIELIES - World of Warcraft Level 25 Alliance Guild!!

Shirou

New member
Ek drae net die boodskap oor van mybroadband se forums na mygaming vir ons guild master in Gooi Mielies.


Gooi Mielies is n level 25 Suid Afrikaanse Raiding guild wat op soek is na baie goeie spelers om ons raiding vordering te verbeter. Vir meer info besoek on website by http://gooi-mielies.wowstead.com/ of log net in op Twilight's Hammer en vra vir enige officer wat online is. Julle kan my ook whisper op my character Mõrpheus. Ek is die guildmaster. Social spelers is ook welkom natuurlik!!!! Kom join ons vir n great tyd in WoW en ja, die beste Perk = AFRIKAANS!!!


Fireland Progress: 3/7 ( Kan meer word as ons dedicated spelers kry wie hulle storie ken )
 
Wil net update ons is nou op 5/7 was amper op 6/7 vanaand as dit nie vir 1 poepol was wat vergeet het om uittehardloop met sy seed debuff.


Ragnaros ons is oppad!
 
Nice to see another SA guild, good luck.

Thanks man, we are working hard in it :) I am just one of the officer's in the guild trying to recruit some locals for raiding.

We did a very nice run yesterday, 1shot Beth, 1Shot Baleroc ( First time for the guild ) And 2shotted Alarazor ( First As well ), and we almost killed Majordomo, we had him on 10% on the first try, then raid time was over.

But then again everything was nerfed tbh, so not realy brag worthy :)
 
10man or 20 man?

I forgot my eu login details... I wish I could get them back.

Sou awesome wees as ek my US character na EU kon skuif..
 
Watse lvl vereis julle om die guild te join?
Ek het n nuwe warrior op Twilight's Hammer begin om julle guild te join, want my ander chars is op Bronze Dragonflight.
 
Eintlik net 85's wat kan raid, maar daar is social players ook as jy rerig belangstel om te join.
Wel die plan is om so gou as moontlik by 85 te kom, en dan te begin raid saam julle.
Dis hoekom ek n nuwe char op twilight begin het.
Ek is 33 na 2 dae se speel, so dit behoort nie te lank te vat nie
 
Wel die plan is om so gou as moontlik by 85 te kom, en dan te begin raid saam julle.
Dis hoekom ek n nuwe char op twilight begin het.
Ek is 33 na 2 dae se speel, so dit behoort nie te lank te vat nie

Jammer ek reply nou eers, was besig om te trek die afgelope week :)

Ja dit klink goed, kry hom 85 en gegear.
 
Download nou maar die EU starter edition. Kyk of ek wel weer 4 characters al die pad wil level. Sal met 'n priest begin, moeg vir druid.
 
Guys I have a question! Do you need every expansion to enjoy this game? If i get a battlechest where can i get the latest cracks without dl 5gb? My wife loves WOW but she only knows tru-wow pirate server which is still running a Burning crusade 2.3 patch i think :x I dont want to spend a billion rands to get cataclism now when it might take a a year or more to get to WOTLK stage.

Thanks!
 
Back
Top