The New New New SPAM Thread

ek rage quit nooit.... Nee ou ek doen 3 mense se werk so in die aande is ek poegaai. Net paar games en dan is dit slaap tyd.
 
1 ou het bedank, 1 is geskuif na ander afdeling en nee ek pay fkn niks meer. Help nog die tecnici uit, speel bestuurder en sort twak uit.
 
Yeah Same Here...

Haven't upgraded in a while (Still Have a E8500 Dual Core), BF3 Doesn't look to good at 40 Fps on 1024 * 768 ....
 
Back
Top