Afrikaanse Mense, hierso...

Maar sien Adamz vergeet dat as ek companionship gesoek het sou ek haar of Dixie, or Choccy or Ava gestalk het, nie n man nie. EK is te lief vir die vroulike ligaam om ooit skeef te raak.
 
Ek het uindlik gemeen jy moet my nou maar klaar dood slaan met die graaf.

Was is dit met mense en ander mense gay noem?
As ek nou gese het "Jinne maar jy lyk vir my na n Lesbian" Wat dan?
 
Back
Top