The New New New SPAM Thread

Morning, Yeah FRIDAY!!!

1731265_300.jpg
 
Awesome dankie.Sy purrr so mooi as ek haar vashou.Jy moet haar voel as sy jou vol lood pomp, ooooowie!

En btw, was toe reg, hulle is nie outlawed nie.
 
Awesome dankie.Sy purrr so mooi as ek haar vashou.Jy moet haar voel as sy jou vol lood pomp, ooooowie!

En btw, was toe reg, hulle is nie outlawed nie.

Yip, ek dink net die Frag rounds is.

Dis nogal snaaks wanneer mens jou long range encounter en jy try my skiet met die USAS :D. Oooh wag, daar's Spartan met die usas, kyk hoe vlieg die balletjies verby :D
 
Ja dis net 12G Frag.

Dit werk though, you look at the pretty lights and you don't see the squad sneaking up on you from the side.Plus dit maak jou nogals all fuzzy onder suppression.
 
Back
Top